- REDUCED
TSE/Afsaal eiendomme sedert 2007 bied aan:
Pragtige 3 slaapkamer huis in 'n cul-de-sac, gevestigde area reeds met infrastruktuur en paaie.
Loop afstand vanaf inkopie sentrum.
Hierdie huis bied 'n ruim oopplan kombuis en leefarea, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ekstra kamer wat gebruik kan word as leefarea, slaapkamer of woonstel met eie badkamer.
Groot afdak met parkeer plek vir 4 voertuie.
ingeboude braai en ontspannings area.
Sonkrag geyser wat ook omgeskakel kan word na Eskom.
Sonkrag panele laai die batterye wat al die LED ligte voer in die huis.
Besproeiings stelsel in die tuin.
Verblyfsreg in Orania 'n vereiste.
Finansiering beskikbaar by OSK bank.
Kontak ons vandag nog.