Bo-Karoo eiendomme bied aan:
Tuscany styl dubbel verdieping huis in die netjiese woonbuurt Karoosig
Projek om te voltooi en baie potensiaal
Siersteen huis min onderhoudskoste
Dubbel motorhuis (Alle materiale is beskikbaar om te voltooi)
Sonkragstelsel 5 kw inverter, 2 Lithium batterye , 7 kw
Kan oorgeskakel word na Eskom krag
Huis bestaan uit die volgende:
Woon vertrek onder met ingeboude kroeg (alle materiale beskikbaar om dit te voltooi)
Kombuis , al die blaaie vir oppervlaktes en ander materiale word voorsien
Aparte opwas area
Gaste toilet op onderste vlak wat bestaan uit stort,wasbak en toilet
By die trappe wat opgaan na boonste vlak is n waterval (alle materiale beskikbaar om hom te voltooi)
Boonstevlak bestaan uit: 3 slaapkamers waarvan die Hoofslaapkamer n en-suite badkamer het met hoek bad.
Daar is nog n badkamer vir die ander twee slaapkamers...

Daar is nog n badkamer vir die ander twee slaapkamers ook met hoek bad
Ruim dek wat uit slaapkamers uitloop.
Asemrowende uitsig vanaf dek.
Moderne ligte , Victoriaanse styl aan binnekant van huis
Traliewerk vir trappe beskikbaar en kan net voltooi word
Verhitte swembad (splashpool) grootte is lengte 3.2m en 2.3m breed ,diepte 1.3m
Materiaal beskikbaar: Traliewerk
Plafonne
Isolasie
Plaveisel
Teels
Buite teels om die swembad
Palesade heining
Alle materiale beskikbaar , wie is lus vir n uitdaging en om n projek te voltooi
Skakel ons gerus vir enige navrae
Verblyfsreg n vereiste