Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 5 000 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 3.5
  • Garages 3
  • Erf Size 3 280 m²
    • m²: 3 280 m²
    • Hectares: 0.328 ha
    • Acres: 0.811 acres
'n leefstyl eiendom vir natuur liefhebbers

Hierdie woning by die Kranspoort Gholfbaan is 'n woning wat 'n groot gesin ten volle sal kan geniet. Met die moderne groot oopplan kombuis met aparte opwas en spens, gas hob en ooghoogte oond kan hier heerlik saam gebak en brou word terwyl almal saam om die eiland kan klets en gesellig verkeer. Die oopplan leefarea is ekstra groot en stap uit op 'n braaikamer waar saans saam met vriende, familie en die gesin gebraai en gekuier kan word.

Die braaiarea en drie van die slaapkamers, insluitend die hoofslaapkamer stap uit op 'n veranda en binneplein. 'n Swembad sal hierdie area pragtig afrond en sorg vir ure se lekker kuier en pret waar almal kan baljaar in die warm somers waarvoor Kranspoort bekend is. Al die gastekamers het ingeboude kaste. Twee gastekamers deel 'n badkamer toegerus met stort, bad, wasbak en toilet. Die derde gastekamer het 'n en-suite badkamer...

Hierdie woning by die Kranspoort Gholfbaan is 'n woning wat 'n groot gesin ten volle sal kan geniet. Met die moderne groot oopplan kombuis met aparte opwas en spens, gas hob en ooghoogte oond kan hier heerlik saam gebak en brou word terwyl almal saam om die eiland kan klets en gesellig verkeer. Die oopplan leefarea is ekstra groot en stap uit op 'n braaikamer waar saans saam met vriende, familie en die gesin gebraai en gekuier kan word.

Die braaiarea en drie van die slaapkamers, insluitend die hoofslaapkamer stap uit op 'n veranda en binneplein. 'n Swembad sal hierdie area pragtig afrond en sorg vir ure se lekker kuier en pret waar almal kan baljaar in die warm somers waarvoor Kranspoort bekend is. Al die gastekamers het ingeboude kaste. Twee gastekamers deel 'n badkamer toegerus met stort, bad, wasbak en toilet. Die derde gastekamer het 'n en-suite badkamer met stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n aantrekkamer, 'n kluiskas en 'n en-suite badkamer met dubbel wasbak, stort, wasbak en toilet. Gastegeriewe met 'n wasbak en toilet is aan die begin van die gang prakties naby die leefarea en kombuis.

Daar is 'n dubbel motorhuis vir 2 voertuie en 'n ekstra hoe motorhuis vir 'n karavaan of boot. 'n Dubbel grootte werkskamer vir diegene wat werkspasie nodig het of vir ekstra parkering. Die huis is toegerus met blinders, en gaasskerms voor die oopmaak vensters en deure, dakwaaiers en lugverkoelers, 'n solarsisteem en 'n gas geyser. Die kombuis het 'n gas hob en ooghoogte oond. Daar is 'n boorgat met 'n 10 000Lt water opgaartenk en 2 drukpompe (een vir besproeiing en een vir huisgebruik).

Opsioneel ekstra is 'n golf karretjie te koop vir R65 000 en 'n John Deere Ride On vir R45 000.

Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam en reservaat. Hier loop wild tussen die woonhuise rond en kan kinders met fietse in strate gaan ry of die bosveld omgewing verken sonder enige bekommernis. Kranspoort bied aan inwoners 4x4 roetes, staproetes, 'n 9 Putjie gholfbaan, Diskgolf, 'n klubhuis waar etes bestel kan word, restaurante in die omgewing, 'n gemeenskapskerk, drankwinkel en Kudu Mini Market, stooreenhede, die Moot Restuarant oorkant die ingang van Kranspoort, asook die Damwal slaghuis, winkel, vulstasie en Mossienes kwekery.

Kontak my asb vir 'n afspraak om hierdie eiendom te besoek.

Bedrooms Bedrooms: 4
Bathrooms Bathrooms: 3.5
Garages Garages: 3
No Pets Allowed No Pets Allowed
Borehole, Water Tank Borehole, Water Tank
Gas Geyser Gas Geyser
Solar Panels Solar Panels
Backup Battery / Inverter Backup Battery / Inverter
Listing number: P24-116007858, Image number: 1, Noord-Oos Aansig
Listing number: P24-116007858, Image number: 2, Oos Aansig
Listing number: P24-116007858, Image number: 3
Listing number: P24-116007858, Image number: 4
Listing number: P24-116007858, Image number: 5
Listing number: P24-116007858, Image number: 6
Listing number: P24-116007858, Image number: 7
Listing number: P24-116007858, Image number: 8
Listing number: P24-116007858, Image number: 9, Gastegeriewe
Property Overview
Listing Number
116007858
Type of Property
House
Description
Freestanding
Lifestyle
Eco Estate, Gated Community, Golf Estate
Listing Date
23 May 2025
Erf Size
3 280 m²
Floor Size
402 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 820
Age
1
Pets Allowed
No
Coverage
12 %
Zoning
Single Residential
Bedrooms
4
Bedroom 1
Tiled Floors, Air Conditioner, Fan, Built-in Cupboards, Double Bedroom
Bedroom 2
Tiled Floors, Air Conditioner, Fan, Built-in Cupboards, Queen Bedroom, Veranda
Bedroom 3
Tiled Floors, Air Conditioner, Fan, Built-in Cupboards, Double Bedroom, Veranda
Bedroom 4
Tiled Floors, Air Conditioner, Fan, Walk-in-closet, King Bedroom, Veranda
Bathrooms
3.5
Bathroom 1
Tiled Floors, Guest Toilet, Blinds
Bathroom 2
Tiled Floors, Full, Blinds
Bathroom 3
Tiled Floors, Blinds, En suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 4
Tiled Floors, Main en Suite, Bath, Shower, Blinds, Double Basin, Toilet
Kitchen
Breakfast Nook, Open Plan, Pantry, Scullery, Laundry, Eye Level Oven, Dishwasher Connection, Granite Tops, Washing Machine Connection, Tiled Floors, Blinds, Open Plan, Built-in Cupboards, Centre Island, Gas Hob
Garage
3
Garage 1
Double, Electric Door, Tandem
Garage 2
Double, Electric Door, Tandem
Garage 3
Electric Door, Single
Outbuilding
Storeroom
Size of Outbuildings
123 m²
Style
Open Plan
Facing
Mountain View, Green Belt
Roof
Tile
Wall
Face-brick
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Solar
Solar Panels
Backup Water
Borehole
Water Tank
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Wheelchair Accessible
Yes
Backup Water
Yes
Special Features
Gas Geyser
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.

Video

Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading