Hierdie pragtige erf is nou te koop in Rooibokstraat, Kranspoort. Die erf is 1139 vierkante meter en grens aan parkland. Lieflike uitsig. Kranspoort Vakansiedorp is na my mening, een van die beste beleggings wat 'n mens tans in Suid Afrika kan maak. Ons plattelandse dorpies is besig om agteruit te gaan en mens kry moeilik 'n plek waar jy met sekerheid kan investeer. Kranspoort Vakansiedorp is beslis 'n belegging deur en deur. Of jy nou op soek is na 'n suiwer belegging, 'n plek om af te tree, 'n wegbreekplek innie bos of die stads-of-dorpslewe naweke wil verruil vir die ongerepte natuurskoon van Kranspoort, dan is hierdie leefstyl vir jou.
Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg (49km) en Groblersdal (45km) naby Loskopdam (9,5km). Kranspoort bied jou alles in een pakket. Sekuriteit, 4x4 roetes, staproetes, 9 putjie gholfbaan, visvang, jukskei en...
Hierdie pragtige erf is nou te koop in Rooibokstraat, Kranspoort. Die erf is 1139 vierkante meter en grens aan parkland. Lieflike uitsig. Kranspoort Vakansiedorp is na my mening, een van die beste beleggings wat 'n mens tans in Suid Afrika kan maak. Ons plattelandse dorpies is besig om agteruit te gaan en mens kry moeilik 'n plek waar jy met sekerheid kan investeer. Kranspoort Vakansiedorp is beslis 'n belegging deur en deur. Of jy nou op soek is na 'n suiwer belegging, 'n plek om af te tree, 'n wegbreekplek innie bos of die stads-of-dorpslewe naweke wil verruil vir die ongerepte natuurskoon van Kranspoort, dan is hierdie leefstyl vir jou.
Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg (49km) en Groblersdal (45km) naby Loskopdam (9,5km). Kranspoort bied jou alles in een pakket. Sekuriteit, 4x4 roetes, staproetes, 9 putjie gholfbaan, visvang, jukskei en piekniek plek. Hier is iets vir almal om te doen en rustig en vreedsaam die natuur en ons pragtige wild te geniet. So bietjie ''asem haal'' en tyd laat stilstaan.
Kontak my vir 'n afspraak want ek sal vreeslik graag Kranspoort vir jou wil wys. Dit is net eenvoudig besonders!