1 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Eldoraigne
1341 Willem Botha Street, Eldoraigne, Centurion- 1
- 1
- 1
- 43 m²
- RETIREMENT
- NO TRANSFER DUTY
Op soek na die ideale plek om jou goue jare te geniet?
KBS Eiendomsdienste bied aan: 'n Eenslaapkamer-grondvloereenheid in die Noord-woonstelblok.
Die ligging van die eenheid is optimaal – dit is maklik toeganklik vanaf die parkeerarea en naby die hysbak, eetsaal en gemeenskapsfasiliteite geleë.
Die eenheid beskik oor die volgende kenmerke:
• Oopplan-kombuis en TV-/sitkamer
• Ontbyteiland met 2 kroegstoele
• Addisionele kaste in die kombuis en slaapkamer
• Veiligheidshekke by die voor en agterdeur.
• Die eenheid is nuut geverf
Die heffings word opgedeel soos volg:
Normale Heffings - R 1370
Kombuis Heffings: R 324
CSOS Heffings: R 18
Eldoraigne Aftreelandgoed bied 'n luukse, veilige en aktiewe leefstyl vir persone ouer as 50 wat op soek is na gemoedsrus en 'n hegte gemeenskap.
Hoogtepunte van die landgoed:
• Spoggerige en veilige omgewing...
Loading
Loading