Horn & Van Rensburg
Horn & van Rensburg se deure is die eerste keer ge-open op 2 Januarie 1997 in die destydse Volkskas Arkade in Maitlandstraat, Bloemfontein. Marius van Rensburg en Werner Horn, die eerste vennote, is bygestaan deur een tikster, n bode en n deeltydse boekhoudster.
In Februarie 1999 is nuwe kantore te Charlesstraat 93A betrek weens uitbreiding en die behoefte om buite die middestad meer toeganklik te wees vir kliente. Die firma bied omvattende kundige diens op dir volgende gebied:
Aktes-aangeleenthede (Eiendomsoordragte en Verbandregistrasies)
Siviele Litigasie in beide die laer-en hoer howe
Strafsake
Arbeidsaangeleenthede
Skuldinvordering
Boedelberedding en opstel van testament
Kommersiele werk (Oprig van Trusts, BK’s en maatskappye en opstel van kontrakte
Familiereg (Voorhuwelikse Kontrakte. Egskeidings an onderhoudsake)
Horn &...

Horn & Van Rensburg was founded on the 2nd January 1997 when the firm opened its doors in what was known as the Volkskas Arcade. The founding Partners, Marius van Rensburg and Werner Horn, at first were assisted by a secretary, a messenger and a part time bookkeeper.
Expansion and the need to be accessible to clients outside the city centre resulted in the move during February 1999 to 93A Charles Street. The firm offers expert service in the following fields:
Deeds Registration (Conveyancing and registration of mortgage bonds)
Civil Litigation in both magistrate and high courts
Criminal Cases
Labour Relations
Debt Collection
Executorships of decrease estate and drafting of wills
Commercial law (Registration of Trust, CC’s and Companies and the drafting of contracts)
Family law (Ante-nuptial contracts Divorce & Maintenance cases)