Op soek na u ideale aftree eenheid? Die eenheid is gelee in die baie gewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine. Die eenheid is toegerus met 'n oopplan kombuis / leefarea, Slaapkamer, badkamer , sonnige balkon en afddak vir u motor. Kom kyk gerus!
Fasiliteite:
24 uur Sekuriteit
Sorgsentrum
Kliniek met doktersbesoeke
Haarsalon
Skoonheidsalon
Eet / gemeenskapsaal
Biblioteek en sitkamer area
Koffiekroeg
Wassery
Panniekknoppie
Markdae en baie aktiwiteite