Kom tree af in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in die ruim 1 slaapkamer woonstel. En suite badkamer, Oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor. Water ingesluit. Pre Paid krag betaalbaar.
Fasiliteite:
24 Uur sekuriteit
Sorgsentrum
Haarsalon
Skoonheidsalon
Biblioteek
Wassery
Kliniek met doktersbesoeke
Eet / gemeenskapsaal
Markdae en baie aktiwiteite
Wildreservaat met jukskeibaan en staproetes
En vele meer