Hierdie ruim eenheid bied aan u leefarea met sitkamer sowel as eetkamer gedeelte, groot kombuis met baie ingeboude kaste, slaapkamer, badkamer met stort asook groot stoorkamer vanuit slaapkamer.
Die eenheid bied sy eie ingang met erf asook afdak. Elektrisiteit sal gehef word volgens verbruik en water sowel as fibre ingesluit by huurgeld.