- REDUCED
Hoekhuis
Ruim 3 geteelde slaapkamers
2 badkamers, 1 en-suite
Oopplan kombuis & leefarea met ekstra kroeg- & kuierhoekie
Skuifdeure wat oopmaak op prag agtertuin - genoeg plaveisel
Lowergroen tuin met gesellige stoep PLUS PLUS PLUS
Ek gaan wys jou graag!