- REDUCED
TSE/Afsaal eiendomme sedert 2007, bied aan:
Hierdie eiendom bied 2 slaapkamers, 1.5 badkamers, leefarea en kombuis.
Die huis is geleë op 'n ruim erf met woon 2 sonering en besigheidsreg.
Die erf is omhein aan 3 kante.
Die huis vereis opknappingswerk en alle materiaal daarvoor is beskikbaar, asook materiaal vir 'n skadunet afdak.
Kontak ons vandag nog vir meer inligting.