Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 4 750 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 4.5
  • Garages 4
  • Erf Size 3 013 m²
    • m²: 3 013 m²
    • Hectares: 0.301 ha
    • Acres: 0.745 acres
Besonders anders - rustiek en sjiek!

ALLEENMANDAAT: Hierdie besonderse eiendom in 'n cul-de-sac op die Kranspoort Gholfbaan is eerlikwaar anders as die gewone. Uiters uniek met rustieke sjarme dog uiters smaakvol en sjiek. Van die oomblik wat 'n mens deur die voordeur stap is daar om elke hoek en draai net nog iets wat beindruk. Die groot oop vensters laat lig en lug binne in die ruim oop leefvertrek, eetkamer en kombuis.

Die pragtige kombuis is toegerus met 'n groot eiland en ooghoogte oond. Die kombuis het oopvou skuifvensters wat jou laat uitkyk op die pragtige tuin, stoep, swembad en onthaalarea met die rustige bosveld omgewing waar verbygaande wild vrylik rond beweeg. Daar is 'n aparte opwasarea en waskamer. Vanuit die kombuis stap u uit op 'n groot veranda wat ook vanaf die hoofslaapkamer en die braaikamer bereik kan word met opvou allimimium deure uitloop op die stoep/veranda met sy...

ALLEENMANDAAT: Hierdie besonderse eiendom in 'n cul-de-sac op die Kranspoort Gholfbaan is eerlikwaar anders as die gewone. Uiters uniek met rustieke sjarme dog uiters smaakvol en sjiek. Van die oomblik wat 'n mens deur die voordeur stap is daar om elke hoek en draai net nog iets wat beindruk. Die groot oop vensters laat lig en lug binne in die ruim oop leefvertrek, eetkamer en kombuis.

Die pragtige kombuis is toegerus met 'n groot eiland en ooghoogte oond. Die kombuis het oopvou skuifvensters wat jou laat uitkyk op die pragtige tuin, stoep, swembad en onthaalarea met die rustige bosveld omgewing waar verbygaande wild vrylik rond beweeg. Daar is 'n aparte opwasarea en waskamer. Vanuit die kombuis stap u uit op 'n groot veranda wat ook vanaf die hoofslaapkamer en die braaikamer bereik kan word met opvou allimimium deure uitloop op die stoep/veranda met sy pragtige swembad. Daar is 'n buite opelug braai en boma area. Die oop balke skep 'n gevoel van ruimte en die hoe plafonne is kenmerkend regdeur.

Gastekamer 1 en 2 het ingeboude kaste en elke kamer het sy eie en-suite oopplan badkamer met stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n "his & hers" badkamer met die een kant toegerus met 'n toilet, wasbak en stort sowel as ingeboude kaste en die ander gedeelte, met 'n groot losstaande bad, wasbak en toilet en meer as genoeg ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer is ruim en groot en kyk uit oor die swembad, stoeparea en die pragtige bosveld omgewing. Die 4de gastekamer is aangrensend tot die motorhuise en losstaande van die hoofhuis. Hierdie gastekamer kan twee dubbelbeddens of selfs 'n koningin grootte bed met twee driekwart beddens neem, daar is ingeboude kaste en 'n en-suite badkamer toegerus met stort, wasbak en toilet.

Die onthaalarea/braaikamer is 'n groot ruimte met 'n ingeboude braai, plek vir 'n groot sitkamerstel sowel as 'n eetkamerstel en het ook 'n gastebadkamer. Die braaikamer stap ook uit op die swembad en stoep area met opvou alliminium deure. In hierdie woning word daar gerieflik van binne na buite geleef met alles op een vlak. Die aparte boma area is 'n heerlike gesellige plek waar vriende en familie tot laatnag om 'n kampvuur kan sit en die rustige bosveld omgewing kan geniet.

Die hoofhuis is toegerus met 'n solarsisteem en die 4 motorhuise met die aangrensende 4de slaapkamer, met sy eie solarsisteem. In totaal dan 'n 10kw inverter sisteem met 20kw batterye en 12 panele. Die motorhuis is reusagtig groot en is hoog genoeg vir 'n karavaan of boot om in te parkeer. Daar is ook oorgenoeg werkspasie vir 'n man wat lief is om homself besig te hou in die motorhuis met 'n stokperdjie. Die motorhuis met die aangrensende gastekamer 4 is 146 vierkante meter en die hoofhuis 384 vierkante meter. 'n Indrukwekkende 527 vierkante meter onder dak ingesluit die stoorkamer.

Hierdie is voorwaar 'n besonderse woning, uniek, rustiek en manjifiek. Besonders anders en 'n eiendom wat u verseker sal beindruk.

Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam en reservaat. Hier loop wild tussen die woonhuise rond en kan kinders met fietse in strate gaan ry of die bosveld omgewing verken sonder enige bekommernis. Kranspoort bied aan inwoners 4x4 roetes, staproetes, 'n 9 Putjie gholfbaan, Diskgolf, 'n klubhuis waar etes bestel kan word, restaurante in die omgewing, 'n gemeenskapskerk, drankwinkel en Kudu Mini Market, stooreenhede, die Moot Restuarant oorkant die ingang van Kranspoort, asook die Damwal slaghuis, winkel, vulstasie en Mossienes kwekery.

Kontak my gerus telefonies of per whatsapp vir 'n afspraak.

Bedrooms Bedrooms: 4
Bathrooms Bathrooms: 4.5
Garages Garages: 4
No Pets Allowed No Pets Allowed
Pool Pool
Flatlet Flatlet
Garden Garden
Solar Panels, Solar Geyser Solar Panels, Solar Geyser
Backup Battery / Inverter Backup Battery / Inverter
Listing number: P24-116007859, Image number: 1, Net voor sonsondergang
Listing number: P24-116007859, Image number: 2, Skemeraand rustigheid
Listing number: P24-116007859, Image number: 3
Listing number: P24-116007859, Image number: 4, Straat Aansig met sonsondergang
Listing number: P24-116007859, Image number: 5
Listing number: P24-116007859, Image number: 6, Straataansig tydens skemer
Listing number: P24-116007859, Image number: 7
Listing number: P24-116007859, Image number: 8
Listing number: P24-116007859, Image number: 9, Ekstra werkspasie & solar
Property Overview
Listing Number
116007859
Type of Property
House
Listing Date
23 May 2025
Erf Size
3 013 m²
Floor Size
527 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 800
Age
6
Pets Allowed
No
Coverage
17 %
Zoning
Single Residential
Bedrooms
4
Bedroom 1
Air Conditioner, Fan, Walk-in-closet, King Bedroom, Veranda, Vinyl Floors
Bedroom 2
Open Plan, Built-in Cupboards, Double Bedroom, Vinyl Floors
Bedroom 3
Open Plan, Built-in Cupboards, Double Bedroom, Vinyl Floors
Bedroom 4
Tiled Floors, Open Plan, Built-in Cupboards, Double Bedroom, Queen Bedroom
Bathrooms
4.5
Bathroom 1
"His & Hers" badkamer met aantrekkamer
Main en Suite, Open Plan, Shower, Toilet and Basin, Bath, Toilet and Basin, Vinyl Floors
Bathroom 2
Open Plan, En suite, Shower, Toilet and Basin, Vinyl Floors
Bathroom 3
Open Plan, En suite, Shower, Toilet and Basin, Vinyl Floors
Bathroom 4
Woonstel
Tiled Floors, En suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 5
Onthaalarea gastegeriewe
Tiled Floors, Basin, Guest Toilet
Kitchen
Scullery, Laundry, Eye Level Oven, Granite Tops, Open Plan, Built-in Cupboards, Centre Island, Country Style, Veranda, Vinyl Floors
Lounge
Open Plan, Vinyl Floors
Dining Room
TV Port, Vinyl Floors
Braai Room
Tiled Floors, Fan, TV Port, Fireplace, Open Plan, Recreation Room, Veranda
Garage
4
Garage 1
Double, Electric Door
Garage 2
Double, Electric Door
Garage 3
Double, Electric Door
Garage 4
Double, Electric Door
Garden
Immaculate Condition
Pool
Safety Net
Outbuildings
2
Outbuilding 1
4th Guest Bedroom with en-suite bathroom
Flatlet
Outbuilding 2
Storeroom
Size of Outbuildings
146 m²
Style
Modern, Architect-designed
Facing
North, Below Road, Green Belt
Wall
Face-brick
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Solar
Solar Panels
Solar Geyser
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Flatlet
Yes
Flat Description
4th Guest Bedroom with en-suite bathroom
Wheelchair Accessible
Yes
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.

Video

Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading