Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 2 500 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • Garages 5
  • Erf Size 1 429 m²
    • m²: 1 429 m²
    • Hectares: 0.143 ha
    • Acres: 0.353 acres
Oopplan en ruimte gedefinieer beslis!

Hierdie ruim oopplan woning spog met 'n lieflike onthaalarea met swembad en pragtige lae onderhoudstuin, privaat en ideaal vir groot gesinne of groot familie kuiers. Hier gaan u beslis nie vasgedruk voel nie. Met 'n lieflike uitsig en parkland/groenstrook area waaroor u uitkyk is hierdie eiendom beslis een wat u kortlys kan haal wanneer u na eiendom in Kranspoort soek.

Die woning bied u drie reuse groot slaapkamers met oorgenoeg ingeboude kaste en en-suite badkamers. Die twee gastebadkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en privaat toilet en die hoofslaapkamer met 'n stort, wasbak, hoekbad en privaat toilet. Al hierdie uiters goed beplan met die oopplan styl regdeur die woning. 'n Gasgeiser voorsien die gastekamers van warm water en die hoofslaapkamer en kombuis grbruik 'n elektriese geiser.

Die kombuis is ruim en 'n oopplan met 'n vyf gas plaat en 'n...

Hierdie ruim oopplan woning spog met 'n lieflike onthaalarea met swembad en pragtige lae onderhoudstuin, privaat en ideaal vir groot gesinne of groot familie kuiers. Hier gaan u beslis nie vasgedruk voel nie. Met 'n lieflike uitsig en parkland/groenstrook area waaroor u uitkyk is hierdie eiendom beslis een wat u kortlys kan haal wanneer u na eiendom in Kranspoort soek.

Die woning bied u drie reuse groot slaapkamers met oorgenoeg ingeboude kaste en en-suite badkamers. Die twee gastebadkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en privaat toilet en die hoofslaapkamer met 'n stort, wasbak, hoekbad en privaat toilet. Al hierdie uiters goed beplan met die oopplan styl regdeur die woning. 'n Gasgeiser voorsien die gastekamers van warm water en die hoofslaapkamer en kombuis grbruik 'n elektriese geiser.

Die kombuis is ruim en 'n oopplan met 'n vyf gas plaat en 'n gerieflike ooghoogte oond. Meer as genoeg laaie en kaste vir pakplek, baie werksblad spasie en 'n groot eiland. Daar is 'n sitkamer, eetkamer en 'n kaggelarea waar die eienaars heerlik ontspan in die winter. Die studeerkamer is groot genoeg vir twee lessenaars en 'n ideale werkspasie om van die huis af te werk. Wi-fi opvangs hier is geen probleem nie.

Die onthaalarea met groot stoep het 'n ingeboude braai en 'n kroegblad. Netjies en met styl beplan. Vanaf die stoeparea kyk u oor die swembad, die pragtige tuin en die boma area wat ook gebruik kan word as 'n buite braai area.

Die woning het 3 motorhuise met werkspasie vir 'n persoon wat lief is om in die motorhuis besig te bly. Daar is ook 'n afdak. Die eienaars is bereid om die inhoud van die woning addisioneel te verkoop aan die voornemende kopers.

Kranspoort is enig en uniek in soort. 'n Plek waar mens kan asem haal van die dolle gejaag van die lewe buite hierdie beskermende area met wildsheining. Beheerde sekuriteitstoegang verseker dat inwoners hier veilig voel, en goeie instandhouding en beheer maak die lewe in Kranspoort absoluut gemaklik, Kranspoort bied u soveel meer as net 'n beskermende woongebied. Met die 9 putjie gholfbaan, jukskei bane, markdae, 4x4 roetes en staproetes, voeluitkyk punt en piekniek plekke sowel as speelplek vir kinders en braaigeriewe by die Raasblaar saal, is hier meer as genoeg om te doen. Kinders kan hier, sonder bekommernis van ouerkant, die bos gaan verken en op hul fietse klim en die dorp invaar.

Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie pragtige bosveld eiendom te besigtig.

Bedrooms Bedrooms: 3
Bathrooms Bathrooms: 3
Garages Garages: 3
Parking Parking: 2
Study Study
No Pets Allowed No Pets Allowed
Furnished (Optional) Furnished (Optional)
Pool Pool
Garden Garden
Gas Geyser Gas Geyser
Listing number: P24-114321268, Image number: 1
Listing number: P24-114321268, Image number: 2
Listing number: P24-114321268, Image number: 3
Listing number: P24-114321268, Image number: 4
Listing number: P24-114321268, Image number: 5
Listing number: P24-114321268, Image number: 6
Listing number: P24-114321268, Image number: 7
Listing number: P24-114321268, Image number: 8
Listing number: P24-114321268, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
114321268
Type of Property
House
Listing Date
25 April 2024
Erf Size
1 429 m²
Floor Size
371 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 1 280
Pets Allowed
No
Furnished
Optional
Coverage
25 %
Bedrooms
3
Bedroom 1
Fan, Built-in Cupboards, King Bedroom, Single Bedroom
Bedroom 2
Fan, Built-in Cupboards, Double Bedroom, Twin Bedroom
Bedroom 3
Fan, Built-in Cupboards, Queen Bedroom, Twin Bedroom
Bathrooms
3
Bathroom 1
Shower, Toilet and Basin
Bathroom 2
Shower, Toilet and Basin
Bathroom 3
Shower, Toilet and Basin
Kitchen
Breakfast Nook, Open Plan, Built-in Cupboards, Laminated Floors, Centre Island, Hob
Office/study
Fan
Braai Room
Fan, Recreation Room
Garage
3
Garage 1
Double, Electric Door
Garage 2
Double, Electric Door
Garage 3
Electric Door, Single, Covered
Parking
2
Parking 1
Carport
Parking 2
Carport
Gardens
1
Pool
Fibreglass in Ground, Safety Net
Standalone Building
Yes
Special Features
Gas Geyser
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.
Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading