Please note that you are using an outdated browser which is not compatible with some elements of the site. We strongly urge you to update to Edge for an optimal browsing experience.
R 3 000 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Kranspoort, Middelburg
  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 4
  • Garages 3
  • Erf Size 2 421 m²
    • m²: 2 421 m²
    • Hectares: 0.242 ha
    • Acres: 0.598 acres
Rustiek en sjiek met smaakvolle afwerking en meubels ingesluit

Uiters privaat en aangrensend tot parkland met die mooiste uitsig. Geen beskrywing sal presies kan verwoord wat hierdie eiendom u bied nie. 'n Mens moet die huis self beleef en ervaar om die waarde van hierdie eiendom te besef. Die reuse groot stoep, die lieflike onthaalarea, die boma area wat oor Kranspoort uitkyk en die mooiste sonsopkoms en sonsondergange, is maar 'n paar van die dinge wat u sal beleef as u hier koop. Eienaars vertel opgewonde van die kameelperde wat gereeld draai en aan die Apiesdoring kom vreet, Swartwitpens wat kom kuier en die Zebras wat met 'n "sjoe-sjoe"" soms verjaag moet word. Hierdie is voorwaar 'n eiendom met wild op jou voorstoep. Die rus en vrede wat mens hier uit arendsoog ervaar, is enig in soort. U sal eerlikwaar hierdie omgewing onsettend baie geniet.

Die leefvertrekke, oopplan kombuis, spens en aparte opwas, die ruim...

Uiters privaat en aangrensend tot parkland met die mooiste uitsig. Geen beskrywing sal presies kan verwoord wat hierdie eiendom u bied nie. 'n Mens moet die huis self beleef en ervaar om die waarde van hierdie eiendom te besef. Die reuse groot stoep, die lieflike onthaalarea, die boma area wat oor Kranspoort uitkyk en die mooiste sonsopkoms en sonsondergange, is maar 'n paar van die dinge wat u sal beleef as u hier koop. Eienaars vertel opgewonde van die kameelperde wat gereeld draai en aan die Apiesdoring kom vreet, Swartwitpens wat kom kuier en die Zebras wat met 'n "sjoe-sjoe"" soms verjaag moet word. Hierdie is voorwaar 'n eiendom met wild op jou voorstoep. Die rus en vrede wat mens hier uit arendsoog ervaar, is enig in soort. U sal eerlikwaar hierdie omgewing onsettend baie geniet.

Die leefvertrekke, oopplan kombuis, spens en aparte opwas, die ruim badkamers, en groot slaapkamers is alles ontwerp in die rustieke styl en die wandelpaadjies na sitplekke en uitkykpunte in die natuur en die boma area is eerlikwaar iets wat beleef moet word. Die woonhuis bied jou dan 'n onthaalarea met ingeboude braai, vier slaapkamers en vier badkamers waarvan drie van die vier kamers en-suite badkamers het met toilet, wasbak en 'n groot stort. Die hoofslaapkamer se badkamer is toegerus met wasbak, toilet en bad. Die badkamers is prakties ontwerp en keurig rustiek in styl. Verder is daar 'n groot oopplan sitkamer en eetkamer, 'n kombuis met ;n groot eiland, gasstoof en spens. Daar i sook 'n aparte waskamer, 'n reuse groot stoep, jacuzzi, lieflike tuin, groenstrook area aangrensend aan twee kante van die eiendom en 'n dubbel motorhuis. Die eiendom sluit van die meubels in maar nie noodwendig alles wat u op die foto's sien nie. Met u besoek sal u 'n volledige inventaris kry van die inhoud wat ingesluit is by die prys.

Hierdie eiendom se ligging is ideaal, 'n gerieflike leefhuis, volledig toegerus met lugverkoelers en skerms (''fly screens"), uiters privaat en 'n groot lae instandhoudings erf met boonop die meubels ingesluit. U gaan voorwaar nie maklik nog so 'n eiendom op Kranspoort raakloop nie.

Kranspoort is gelee op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal en 'n klipgooi van die gewilde Loskopdam en reservaat. Hier loop wild tussen die woonhuise rond en kan kinders met fietse in strate gaan ry of die bosveld omgewing verken sonder enige bekommernis. Kranspoort bied aan inwoners 4x4 roetes, staproetes, 'n 9 Putjie gholfbaan, Diskgolf, 'n klubhuis, restaurante in die omgewing, 'n gemeenskapskerk, drankwinkel en Kudu Mini Market, stooreenhede, 'n mini hardeware winkeltjie oorkant die ingang van Kranspoort, asook twee kwekerye in die omgewing.

Kontak my gerus vir 'n afspraak om hierdie lieflike eiendom te besigtig.

Bedrooms Bedrooms: 4
Bathrooms Bathrooms: 4
Garages Garages: 2
Parking Parking: 1
Study Study
No Pets Allowed No Pets Allowed
Furnished Furnished
Garden Garden
Water Tank Water Tank
Gas Geyser Gas Geyser
Listing number: P24-114237212, Image number: 1
Listing number: P24-114237212, Image number: 2
Listing number: P24-114237212, Image number: 3
Listing number: P24-114237212, Image number: 4
Listing number: P24-114237212, Image number: 5
Listing number: P24-114237212, Image number: 6
Listing number: P24-114237212, Image number: 7
Listing number: P24-114237212, Image number: 8
Listing number: P24-114237212, Image number: 9
Property Overview
Listing Number
114237212
Type of Property
House
Lifestyle
Country Living, Eco Estate
Listing Date
07 April 2024
Erf Size
2 421 m²
Floor Size
335 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 870
Pets Allowed
No
Furnished
Yes
Coverage
13 %
Bedrooms
4
Bedroom 1
Air Conditioner, Walk-in-closet, King Bedroom
Bedroom 2
Built-in Cupboards, Double Bedroom
Bedroom 3
Double Bedroom
Bedroom 4
Air Conditioner, Built-in Cupboards, King Bedroom
Bathrooms
4
Bathroom 1
Main en Suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 2
Shower, Toilet and Basin
Bathroom 3
En suite, Shower, Toilet and Basin
Bathroom 4
En suite, Shower, Toilet and Basin
Kitchen
Breakfast Nook, Pantry, Scullery, Air Conditioner, Centre Island
Office/study
Currently used as 4th bedroom with en-suite
Dining Rooms
1
Family/TV Rooms
1
Braai Rooms
1
Garage
2
Garage 1
Double, Electric Door
Garage 2
Double, Electric Door
Parking
Oop Parkering
Gardens
1
Style
Open Plan
Facing
North, Mountain View, Green Belt
Roof
Zinc
Wall
Plaster
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Backup Water
Water Tank
Backup Water
Yes
Special Features
Gas Geyser
Loading Loading

Bond Calculator

R
R
%
years
Monthly Repayment:
Total Once-off Costs:
Min Gross Monthly Income:
*Disclaimer: Please note that by default this calculator uses the prime interest rate for bond payment calculations. This is purely for convenience and not an indication of the interest rate that might be offered to you by a bank. This calculator is intended to provide estimates based on the indicated amounts, rates and fees. Whilst we make every effort to ensure the accuracy of these calculations, we cannot be held liable for inaccuracies. Property24 does not accept liability for any damages arising from the use of this calculator.

Video

Loading Loading

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with Property24’s
Terms & Conditions and Privacy Policy.

Contact Agent

(* Please enter phone number so the agent can contact you.)
By continuing I understand and agree with
Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.

Share

PrintPrint
Brochure
Loading