Daar kom min sulke goeie Veeplase in die mark. Die plaas is 55 km vanaf Harrismith naby Verkykerskop gelee in 'n pragtige omgewing met baie water. Die huis kort aandag maar is bewoonbaar en daar is nie 'n sertifikaat vir Eskomkrag nie. Daar is Boesmantekeninge, 5 pragtige gronddamme en 1 sementreservoir. Eienaar maak sy boerdery kleiner. HIERDIE IS GOEIE KOOP GELEENTHEID. Die prys sluit nie btw in nie.
Property24.com will send a message to André Botha of BKB Eiendomme on your behalf.
Processing...