Hierdie eiendom met sy uitstekende ligging is sentraal gelee. Die eiendom het n 2186 vierkante meter erf en daar is dus plek vir aanbouings, hetsy kantore ens. Sal uitstekend dien as kleuterskool of kantore. Baie netjiese eiendom.
Property24.com will send a message to Irma Conning of Property Profile Group on your behalf.
Processing...