Wil u binne die dorp woon, maar die ruimte van n plaas geniet? hierdie pragtige 4slk,4badk huis met reuse leefareas, jacuzzi en kaggel is die antwoord. genoeg spasie vir ouers in pragtige ruim woonstel apart van huis. genoeg onderdak parkering vir al die voertuie, boot en sleepwaentjies.
Property24.com will send a message to Marsha Joubert of Marsha Joubert Sells Homes on your behalf.
Processing...