Game farm near Philippolis, 11 Kilometres from Bloemfontein. Die plaas is topografies absoluut geskik en gebalanseerd vir wild, gras en blaarvreters. Twee fonteine (standhoudend) wat lang afstand suipings voorsien, plus 3 windpompe. Omheinings. 2.4 Gesertifiseerd. Die wild is uitgesluit maar kan oor onderhandel word. Die wild is in besondere toestand en besig om te lam en te kalf.
Property24.com will send a message to Frans Laubscher of Aida Bloemfontein on your behalf.
Processing...