Hierdie 4 slaapkamer woning is strategies sentraal gelee, alhoewel in n baie stil omgewing met byna geen verkeer. Dit is naby die dorp sowel as universiteit gelee. Die eiendom beskik oor n groot afdak wat uit die oog is en is ideaal vir die nutsman of vir iemand met baie voertuie.
Property24.com will send a message to Irma Conning of Property Profile Group on your behalf.
Processing...