Gevestigde, netjiese, ruim huis in Humansdorp se spogwoonbuurt, Boskloof. Groot grasperk en mooi tuin. Huis kyk uit op groot oop veld en vlei. Ideaal vir die boer wat wil aftree. Ook geskik vir dorpshuis vir ouers met kinders in Nico Malan of Stulting.
Property24.com will send a message to Deon Goosen of Hancke Eiendomme on your behalf.
Processing...