Hierdie eiendom is die ideale LOCK-UP-GO!Beter ligging kan jy nie kry nie. Die 2 slaapkamer woonstel is op die Hartenbosrivier met vol see uitsig!Die leefarea gaan uit op 'n lieflike groot Patio met die asemrowendste uitsig. Die Hoofslaapkamer is bo en het ook syeie private balkon!Die kompleks is baie netjies en baie gewild. Dit is loopafstand vanaf die strand.Die Hartenbos se ATKV Oord met al sy aktiwiteite is ook loopafstand vanaf die woonstel. Die eenheid kan ook baie goeie verhuurings inkomste verseker vanwee die goeie ligging. Pryse van tot R800 per dag buite seisoen kangekry word.Kom maak 'n aanbod op hierdie besonderse eiendom! Die koopprys sluit die meubels in!
Property24.com will send a message to Elsabe Kruger of Chas Everitt Mossel Bay on your behalf.
Processing...