R 2 380 000
 

4 Bedroom House for sale in Hartenbos

Hartenbos, Hartenbos

Bedrooms 4 Bathrooms 2.5 Garages 2
Security features

RUIM FAMILIE PLAASHUIS IN DIE HARTJIE VAN HARTENBOS!!

Ruimte! Spasie! is die wagwoord vir hiedie pragtige. goedversorgde familie woning in Hartenbos. 1km vanaf die Hoofstrand!
Die huis is in totaal 420vk groot!
4 slaapkamers met meer as genoeg kaste! Ekstra kamer wat gebruik kan word vir naaldwerkkamer of studeerkamer.
Die sitkamer, eetkamer, en woonkamer is baie ruim. Die kombuis is 'n regte plaaskombuis met plek vir 'n 8 sitplek kombuis tafel vir die lekker
kuiers in die kombuis. Daar is 'n aparte opwas en aparte was-en strykkamer!
PLUS Lieflike onderdak onthaalvertrek met ingeboude braai. 57vk groot.! Hier kan gebraai en onthaal word in wind en weer!
Die Dubbel motorhuis is ook 58vk groot en kan baie maklik omskep word in 'n aparte woonstel. Daar is meer as genoeg spasie langs die motorhuis
vir 'n ekstra dubbel motorhuis.
Hierdie eiendom is ideaal vir 'n groot gesin en indien die woonstel gebou word kan dit 'n inkomste regdeur die jaar verseker!
Familie huise van hierdie grootte is skaars en goud werd! Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Maak 'n aanbod!

Property Details
Type of Property
House
Floor Size
295m²
Rooms
Bedrooms
4
Bathrooms
2.5
Kitchens
1
Studies
1
Reception Rooms
3
External Features
Garages
2
Street address is not disclosed
Loading... Loading...

Recent Sales in Hartenbos

Loading... Loading

Contact agent

P24-100790557

Send agent a message

Property24.com will send a message to Elsabe Kruger of Chas Everitt Mossel Bay on your behalf.

*
*
*
*
0 / 250 Characters
Register me for an account ?
Remember my details ?

Bond Costs

Approximate bond cost - R 20 654p/m (assuming 8.5% interest rate and 20 year period with no deposit).

Recalculate bond costs
What bond costs can I afford?