Hierdie 5slk huis met panoramiese uitsig op die gholfbaan en ruim, oopplan leefareas en pragtige rooshout kombuis met graniet oppervlaktes is die ideale woning vir die groot, besige gesin. Woonvertrekke en kamers loop uit op swembad en lapa. Pragtige tuin met boorgat en besproeiing, hoë sekuriteit!
Property24.com will send a message to Marsha Joubert of Marsha Joubert Sells Homes on your behalf.
Processing...