Pragtige huis met 4 groot slaapkamers. 2 Badkamers met gaste toilet. Kombuis + spens + opwaskamer. Gasstoof. Dubbel motorhuis met dubbel afdakke. Lekker groot onthaalarea. Baie mooi tuin. 3 fase krag. Ekstra vertrek wat gebruik word as wynkamer. HIERDIE IS WERKLIK `N PRAGTIGE HUIS MET DIE MOOISTE AFWERKING
Property24.com will send a message to Pieter Van Der Westhuizen of Corries Estates on your behalf.
Processing...