Hierdie is voorwaar 'n uitstekende koop !!! Buiten die prag tuin, bied die eiendom 'n sitkamer, TV kamer en eetkamer, 3 slaapkamers, 2 badkamers, onderdak onthaalarea. Die woonstel is ruim en bied 'n sitkamer, 1 slaapkamer, mooi kombuis en vol badkamer. Die eiendom is in 'n stil straat geleë en naby aan winkel sentrums en laer en hoërskole.Kom kyk gerus na die eiendom
Property24.com will send a message to Naomi Jordaan of C'nanru Eiendomme on your behalf.
Processing...