Siyaya lodge is deel van Pride of Africa wat in die Dinokeng Big 5 Natuur Reservaat gelee is. Vol title 1 hektaar waarop die lodge gelee is en 20ste aandeel in die groter plaas van 1800 hektaar.4 Los staande selfsorg Charlets ten volle gemeubileer. (2 Slaap kamers, 2 badkamers, buite stort, kombuis, sitkamer, spens, stoep en boma)(Slaap 16)Koferensie lokaal, kombuis, waskamer, Toilette, stoep en boma.Swembad2 Game viewers
Property24.com will send a message to Riana Botha of Linky Schutte Attorneys on your behalf.
Processing...