Pragtige wildsplasie in die Mooinooi omgewing, naby genoeg om te dien as n naweek wegbreek plasie, of as permanente woning en ver genoeg van die woelige stads geraas.Geleë aan die voet van die berg met borrellende skoon fontein water vir huishoudelike gebruik. Huidiglik word die plaasdam gevul met van die water wat regdeur die jaar vloei. Daar is ook drie sterk boorgate wat gebruik word om plaasdamme te vul asook vir besproeiing in kampe en lande wat 38 sproeiers bedien.Pragtige bergarea, heeltemal wildomhein.Huidiglik is daar 1 Ha knoffelland asook 40 Olyfbone besproei.• 2 Slaapkamer grasdak woning met groot leefarea asook Lapa – 250 m2• 2 Slaapkamer woning – 150 m2• 2 Slaapkamer woning – in aanbou – 120 m2• Stoor• Kragopwekker - onderhandelbaar• Eskom krag – 60 kva• Toegeruste boorgate, - een boorgat toegerus met Lister engine.• 5 Krippe • Rooibokke 120• Zebras 20• Blesbokke 20• Volstruise 16
Property24.com will send a message to Pietie Hattingh of PT Hattingh Properties on your behalf.
Processing...